Jump to content

Hoor jy dit...


Arathorn

Recommended Posts

Ek is baie trots om die eerste Afrikaanse post op Aven (wat ek kon optel)

te he.

Wys jou net ma was reg, sy het gese ek sal ver kom ( alhoewel pa gese het hoe verder hoe beter!)

Grappies op 'n stokkie, voel vry om my te kontak by ---------------------------

Link to post
Share on other sites
  • 1 month later...

Baie welkom, pragtige avatar.

Wat dink jy van die artikel in die huisgenoot?

Link to post
Share on other sites

Dankie :)

Om die waarheid te sê meeste van die kere steur ek my nie veel aan atriekels wat in die huisgenoot is nie,maar daardie een het my ooggevang.Was bly om dit te lees. Ek stem saam en verstaan wat die persoon in die artiekel sê.Natuurlik sal sommige mense nie dit so sien nie,maar dit maak die artiekel gerond,opinie van altwee kante.

Ek wonder net wat volgende week oor die artiekel gesê gaan word.

Link to post
Share on other sites

So sien ek

Wel is bly dat ek jou hier kon vind.

Ek voel nog n bit verdwaald op die site ,maar ek sal ook nog my plekkie hier vind

Link to post
Share on other sites

Jis, ek het hierdie jaar met my BCom begin, deur Unisa, en dit gaan maar swaar. Gelukkig kom jy net uit die skool, so jys darem nog gewoond aan leer.

Link to post
Share on other sites
  • 2 weeks later...

Groete! Ek is nie seker ek behoort hier te wees nie want Afrikaans is nie my eerste taal nie, maar ek het die titel gesien en gewonder... (dus verskoon asseblief my swak taal :P)

In watter huisgenoot kan 'n mens hierdie artikel vind? Of is dit erens op die 'net beskikbaar?

Link to post
Share on other sites

sorry the link is no longer pointing to the article, see "You" 09 June 2005

#921

Link to post
Share on other sites
  • 1 year later...

Here mia!

En ek dog ek's die enigste asexuele boerkind in die wereld! Wys jou net. Waar is julle en wat doen julle en HOE het julleuigevind wat julle is? Ek moes na die anderkan van die aarbol toe piekel om iemand te ontmoet wat my in die regte rigting gewys het.

Link to post
Share on other sites

Here mia!

En ek dog ek's die enigste asexuele boerkind in die wereld! Wys jou net. Waar is julle en wat doen julle en HOE het julleuigevind wat julle is? Ek moes na die anderkan van die aarbol toe piekel om iemand te ontmoet wat my in die regte rigting gewys het.

Link to post
Share on other sites
  • 3 months later...

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Guest
This topic is now closed to further replies.
×
×
  • Create New...